7 SEPTEMBER 2019

SATERDAG

 

9H00 – 17H00

NEDERDUITCSH HERVORMDE

KERK EENDRACHT IN LEANDRA

 

Motor Skou

Skryf in! Kom skou u pragstuk. Verskeie Pryse om te wen.

Wilde Span

Kom neem ‘n foto of voer een van die diere. Groot spinnekoppe, klein krokodille, slange te veel om op te noem.

Vleis Winskoop

Groot winskoop Maalvleis en Wors @ R70 p/kg. Ander snitte ook teen baie goeie pryse!

Basaar Kos

Verskeie Lekker Basaar Kos beskikbaar. Afval, Pannekoek, Kerrie en Rys, Vetkoek, Pap en Kaiings en nog vele meer.

Pretpark

Perd ry, Meganiese Bul, Rocket, Gesigverf, Skietbaan,Springkastele, treintjie ry en nog baie meer vir die jongspan.

Plaas Stal

Vars Brode, Konfyt, Kaas, Biltong, Groente en Vrugte te veel om op te noem.Kom maak ‘n draai by ons!

PROGRAM


9h15 Delmas Gimnastiek 10h00 L/S Secunda Trompoppies

Wonderlike vertonings.

14h00 Kalkoen

Skryf in – Maak die geluid van ‘n Kalkoen. 1ste prys R1000.

11h00 Baba & Kleuter Kompetisie

Skryf die jongspan in daar is pragtige pryse om te wen. Kontak Yolanda 082 7308 832.

14h30 Kaartjie

Kaartjie @ R100 1ste prys R50 000 2de Jag Naweek 3de Naweek Olifants River Lodge.

12h00 Is hier n verassing! Marshall

Bring die jongspan! Paw Patrol Marshall kom kuier. Julle kan dit nie mis nie!

15h00 ADAM TAS

Kom luister en ontmoet die bekende Adam Tas!

13H00 Veiling

Verskeie unieke items word die dag aangebied teen die beste pryse! Kom maak n draai! Dalk val n bod op jou!

16h00 Dans

Dans Kompetisie. 1ste prys R1000 2de R500 en 3de R250 Skryf in!

3de


Jaar van Kleinbegin Fees

40 +


Stalletjies

120 +


Pryse om die dag te WEN!

2000+


Mense by die Fees

KLEINBEGIN FEES

Dit is ‘n wonderlike familie dag vir die hele gesin. Met top vermaak en die lekkerste kosse is dit ‘n dag om nie mis te loop nie! Die plattelandse atmosfeer sal gou diep in jou hart inkruip. Jy gaan uitmis as jy nie op 7 September 2019 in Leandra is nie. Sien jou by ons FEES!!

R5 INGANG

Jou kaartjie kan ‘n gelukkig prys wen.

OTM

OTM en kaartfasiliteite is beskikbaar.

AMBULANS

Mavcorp EMS 0711314113

Kliente Diens

Enige navrae sal vriendelik beantwoord word.